Use APKPure App
Get Woordsoek old version APK for Android
Woordsoek अफ्रीकी मदद jou ओम अफ्रीकी ते प्ले में n Woord लगता है मर जाते हैं
★★★ Woordsoek Afrikaans ★★★
👍👍👍 Nuwe Spleletjie - Alreeds n Gunsteling👍👍👍
Woordsoek Afrikaans is 'n speletjie om woorde binne 'n legkaart van ander woorde te vind. doe speletjie Woordsoek in Afrikaans begin met heel maklikke en kort woorde en eskaleer dan. Woordsoek Afrikaans begin met n 3 X 3 blok en beween aan deur 4 x 4, 5 x 5, 6 x 6, 7 x 7 tot by n fenomenale 8 x 8 legkaart groote.
Die Woordsoek Afrikaans program is 100% gratis en bevat verskriklik baie afrikaanse woorde wat al die spelers van Woordsoek Afrikaans van ure se pret en plesier sal verskaf.
Ontwikkel vir pret terwyl jy leer
Die Woordsoek Afrikaans Toep het n ingeboude leer-meganisme wat gebruik maak van bewese speel-leer beginsels.
Dit sluit in n self toetsing, onmiddelike terugvoer en om foute in privaatheid te kan maak.
Voordele van leer deur speel
Leer deur speel verbeter kognetiewe ontwikkeling.
Volgens Doris Bergen van die Miami University in die VSA verskaf leer deur speel n meganisme vir die ontwikkeling van probleem oplossing, sosiale vaardighede en algehele akademiese verbetering in geletterdheid, wiskunde en wetenskap.
Leer deur speel bou komunikasie vaardighede
Leer deur speel laat deelnemers toe om spraak en taal sowel as luister vaardighede aan te leer
Leer deur speel moedig die bou van verhoudings aan
Aangesien sosiale vaardighede n kritiese deel van taal ontwikkeling is, is een van die hulp funkies wat by hierdie spel ingebou is om hulp by vriende te vra. dit help nie net om die antwoord te bekom nie, maar bou ook sosiale vaardighede.
Woord definisies
Die spel maak gebruik van die algemene gebruiks Afrikaans woorder wat gesoek moet word.
Maklike Spel Tegnieke
Die spel maak gebruik van n maklike an kinder vriendelike speel tegniek, wat dit maklik maak om te begin speel sonder enige komplikasies.
Hulp Funksie
Die spel bied n verskeidenheid maniere van hulp aan om die oplossing te vind, indien benodig. Jy kan n enkel letter laat verskyn, die letters wat nie benodig word nie verwyder of selfs die korrekte antwoord wys (in geval jy regtig vashaak).
Kontak Ons
Indien jy enige vrae of kommentaar het, voel vry om ons te kontak by epos drcmarx@gmail.com
द्वारा डाली गई
Wesley Godoy
Android ज़रूरी है
Android 4.2+
श्रेणी
रिपोर्ट
Use APKPure App
Get Woordsoek old version APK for Android
Use APKPure App
Get Woordsoek old version APK for Android