Wiskunde vir Beginners in afrikaans


1.0 द्वारा SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
May 21, 2018

Wiskunde vir Beginners in afrikaans के बारे में

यह आवेदन पूर्वस्कूली गणित अवधारणाओं में मदद करता है।

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:

Optel- en Aftreksomme

Patrone identifisering

Skryf van Getalle

Groter en Kleiner

en vele meer

Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.

अतिरिक्त गेम जानकारी

नवीनतम संस्करण

1.0

Android ज़रूरी है

5.0

Available on

अधिक दिखाएं

खेल जैसे Wiskunde vir Beginners in afrikaans

SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD से और प्राप्त करें

खोज करना