कार्यक्रम ग्रेड 6 गणित में एना परीक्षा के लिए छात्रों को तैयार करता है।
Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 6 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.
Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.
Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos : Groter of Kleiner, Optel en Aftrek, Maal en Deel en ook Woord probleme.
Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.
Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.
Die lang optel, lang maal en lang deel vrae, help leerders op 'n stapsgewyse manier om die somme te doen, en sommer maklik baas te raak.
Breuke optel en Breuke aftrek is bygevoeg, en help leerders op 'n stapsgewyse manier om die tegnieke te bemeester.
Woordprobleme is uitgebrei en elke woordprobleem het hulp.
Daar is 42 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.
Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.